RPO Vrystaat

Loading player...
Die Rooivleisprodusente-organisasie in die Vrystaat se jaarlikse provinsiale kongres vind volgende Donderdag in Bloemfontein plaas. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die RPO se provinsiale voorsitter, Nelius Ferreira, gepraat oor die kongres en oor die rooivleisbedryf in die algemeen.
7 Jun 2017 9PM English South Africa News · Business

Other recent episodes