Before Dawn, 1 September 2017: Die RPO se Koos van der Ryst gesels

Loading player...
Nasionale voorsitter van die Rooivleis-produsenteorganisasie, Koos van der Ryst, gesels vleissake met Pieter Moller. RPO, red meat, rooivleis, Before Dawn, Gerben van Niekerk, Noord-Kaap, vleisboere, farming, agriculture, landbou, OFM.
31 Aug 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min