Regering moet sê oor voëlgriep-vergoeding

Loading player...
Wessel Lemmer, landbou-ekonoom van Absa, sê die regering moet uitsluitsel gee oor vergoeding aan boere wat hoenders moet van kant maak.
26 Sep 2017 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min