Johannes Moller gesels oor toekomsplanne

Loading player...
Agri SA-president en Noord-Kaap-boer, Johannes Moller, gesels oor sy toekomsdrome.
11 Oct 2017 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 8PM 6 min