'Boere moet elke sent van droogtehulp kry'

Loading player...
Noord-Kaapse DA-wetgewerlid, Ismail Obaray, sê tussengangers moet nie weer geld maak uit regering se hulpgeld vir boere nie.
17 Oct 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min