Maak seker jou pompe is energie-doeltreffend

Loading player...
Die waterbestuurkundige, Albertus Burger, gesels met Pieter Möller oor hoe jy kan seker maak jy pomp jou water energie-doeltreffend.
9 Jan 2018 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 8PM 6 min