Landbou se watervoetspoor moet in konteks gesien word

Loading player...
In die droë Wes-Kaap is 'n herrie oor landbou se watervoetspoor. Pieter Möller gesels met die landbou-ekonoom, Frikkie Maré, hieroor.
1 Feb 2018 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min