'Mielieboere móét dink aan diversifiseer'

Loading player...
Absa se senior landbou-ekonoom, Wessel Lemmer, gesels oor mieliboerdery in die land en sê as hy boere kan raad gee moet hulle diversifikasie sterk oorweeg.
9 Feb 2018 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 8PM 6 min