Oos-Vrystaat kry 'n veiligheidsentrum

Loading player...
AfriForum gaan 'n Oos-Vrystaatse gemeenskapsentrum vir veiligheid op plase en dorpe oprig, sê AfriForum se voorsitter in Bethlehem, Isoldé Laesecke.
13 Feb 2018 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min