'Clocolan is 'n lekker plek'

Loading player...
Clocolan, die tweede kleinste distrik in die land, is 'n lekker plek, sê die saai- en beesboer, Janneman Botha. Hy gesels met Pieter Möller oor sy boerdery, vervoeronderneming én die jaarlikse gholfdag ten bate van die gemeenskap.
1 Mar 2018 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min