She-Hulk drink nou Rooibos

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: SA se Rooibos haal die Amerikaanse strokiesboek, She-Hulk. Ons gesels met die Rooibos-raad se Adele du Toit.
14 Mar 2018 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min