ToekomsVenster: Regtig, ’n hele nag?

Loading player...
Gebed: Here, ek sukkel om selfs langer as ’n paar minute intelligent en ononderbroke
te bid. My gedagtes dwaal en ek dink aan soveel dinge. Help my om te konsentreer. Leer my om te bid.
5 Aug 2018 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes