PUKfm gesels met 3 Susters se Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
--:--
Sharné van Wyk het met die skreeusnaakse trio, Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rödenbeck gesels oor die produksie, 3 Susters, en dan ook oor handsakke en toe bene sit.