Ons gesels met ‘n landbouer van Cradock in die Oos-Kaap

Loading player...
Ons gesels met ‘n landbouer van Cradock in die Oos-Kaap, wat betrokke is by more se groot veiling wat deel uitmaak van die Internasionale Boerbokskou wat nog tot Saterdag by Bloemskou plaasvind. Hy vertel ook van die goeie genetika van die bokke en hoe SA die voorlopers is van die boerbokbedryf in die wereld.
1 May 2019 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min