Claude Moller inspireer vandag weer landbouers

Loading player...
Die bekende Claude Moller inspireer vandag weer landbouers, produsente, verbruikers en sommer al die luisteraars met sy besonderse motiveringsgedagtes. Vandag deel hy lewenslesse met landouers en gee sy mening oor hoe elke mens ‘n inspirasie vir ander kan wees. Hy brei verder uit oor die huidige uitdagings op die politieke en ekonomiese terrein.
2 May 2019 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min