Pieter Moller met Peter Milton

Loading player...
Vleiskenner, Peter Milton, gesels oor interessante tendense en inligting uit die vleisbedryf. Milton gee ook inligting oor die opwaartse en afwaartse neigings in pryse
27 May 2019 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min