Rondloper-leeuwyfie gewaar

Loading player...
Die rondloper-leeuwyfie wat vir meer as ‘n week in Noordwes tussen Ottosdal en Lichtenburg gesoek word, is intussen gewaar en haar vars spore is Woensdagoggend gekry. Tharina Boshoff, waarnemende hoofdirekteur van omgewingsake van die Departement van Landelike, Omgewings- en Landbou-ontwikkeling in Noordwes, sê die soektog na die jong leeuwyfie duur voort. Die leeuwyfie se spoor is meer as ‘n week gelede deur ‘n boer op ‘n plaas gevind. ‘n Soektog in die Vermaas- en Bospoort-boerderygebied is begin. Boere van die gebied was tot dusver baie behulpsaam. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat…
28 May 2019 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min