Willem Pretorius praat oor die uitdagings en hoogtepunte wat landbou tans beleef

Loading player...
Tydens die onlangse Nampo-week het ons gesels met die President van Agri Gauteng, Willem Pretorius, wat praat oor die uitdagings en hoogtepunte wat landbou tans beleef. Hy vertel ook van sy provinsie se take en strewe om steeds die vertoonvenster van landbou te wees
2 Jun 2019 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min