ToekomsVenster: Wonderbare Raadsman

Loading player...
Het jy raad nodig? Hy is die Wonderbare Raadsman wat onvoorwaardelike insig het. Laat Hy jou lei met sy wysheid. Maak ruimte vir die Wonderbare Raadsman in jou lewe.
9 Sep 2019 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Hoe weet ek?

Hy het voorsiening gemaak deur sy Seun in die volheid van die tyd te stuur sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.
8 Sep 5AM 5 min