Die huwelik – Goddelike of kulturele instelling?
--:--
Met Chris Jones en Nicki Spies: Die tradisionele huwelik is van verskillende kante onder skoot.Enersyds vra baie of die huwelik nog ’n nuttige instelling is.
In ontwikkelde lande droom al minder jongmense van kleins af oorhul troudag en dra dit geen stigma om nie te trou nie.Andersyds word ander tipes verbintenisse, soos saamwoon en verhoudings met dieselfde geslag, as geldige alternatiewe vir tradisionele huwelike gesien. Hoe Goddelik is die huwelik?