Wêreld Ontwerpstad: Kaapstad 2014
--:--
Aangebied deur Stellenbosch 360. Met Conrad Sidego (burgemeester), Andreas van Wyk, Annemarie Ferns, Martie Meiring, Andi Norton,Alayne Reesburg en Jerome Slamat.
Kaapstad het die bod as Wêreld-ontwerpstad 2014 gewen met ’n visie wat die beoordelaars beïndruk het: om deur ontwerp tot ’n volhoubare, produktiewe Afrika-stad te transformeer wat historiese verdelings oorbrug en sosio-ekonomiese inklusiwiteit uitbou. Kom neem deel aan die debat oor Stellenboch as dié kuns-en-kultuurdorp in Afrika.