LB RABE

Loading player...
Ons gesels vandag met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van NWK, Theo Rabe. Rabe brei uit oor die huidige landboutoestande in die NWK se bedieningsgebied en vertel van milde reen wat in groot dele van veral die Noordwes Provinsie geval het. Hy gee ook die syfers en die persentasie van aanplantings deur, en voeg by dat daar baie nuwe uitdagings vir die maatskappy vir 2020 bestaan, wat ook ‘n finansiele impak vir die organisasie en sy lede mag inhou. Rabe is egter positief oor die toekoms van die bedryf.
28 Jan 2020 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min