John Deere by Africa Agri Tech 2020

Loading player...
Gerben van Niekerk gesels met John Deere se Stephan Nel en Jacques Taylor oor die maatskappy se betrokkenheid by Africa Agri Tech wat 18-20 Februarie 2020 in Pretoria plaasvind. #JohnDeereAfrica #BelieveInGreater
13 Feb 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 8PM 6 min