John Deere produkondersteuning tops

Loading player...
Gerben van Niekerk gesels met Jaco Beyers - Verkoopsdirekteur van John Deere Sub-Sahara Afrika om meer uit te vind oor produk asook onderdele ondersteuning.
10 Mar 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min