Regeringsregulasies oor die uitvoer van wol, katon, wyn moet aangepas word #Koronavirus

Loading player...
Die Landbousakekamer, Agbiz, meen die hele voedselwaardeketting is tydens die nasionale staat van inperking, om die verspreiding van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te beperk, is in werking. Agbiz se uitvoerende hoof, dr. John Purchase, sê 'n moniteringstelsel, wat in samewerking met die Buro vir Voesel- en Landboubeleid, BFAP, in plek gestel en op 'n punt-tot-punt stelsel in dié ketting gegrond is, toon dit funksioneer heel goed. Hy sê daar is egter op sekere gebiede soos die kleinhandelbedryf, asook die verspreiding van kos na armer gemeenskappe, haakplekke in die waardeketting.
6 Apr 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min