#Covid19: Jagbedryf word swaar geraak

Loading player...
Die nasionale staat van inperking, wat nou verleng is na die einde van vandeesmaand, het ‘n reuse impak op die jagbedryf. Fred Camphor, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging, sê die impak van die Covid-19-pandemie in die land is tweeledig. Die plaaslike bedryf word geraak deurdat buitelandse jagters nie meer na Suid-Afrika stroom nie. Die totale inkomste daarvan, wat jaarliks sowat R2 miljard beloop, word nou negatief geraak. Daarmee saam is daar ook 'n afname in binnelandse jagtogte, wat afgeneem het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Camphor gepraat....
13 Apr 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min