Other recent episodes

Maroela Media gesels met Ashleigh-Pasio Moolman oor haar deelname aan vanjaar se Olimpiese spele
Maroela Media gesels met Ashleigh-Pasio Moolman oor haar deelname aan vanjaar se Olimpiese spele.

'Seer'
Ntando Ntuli, 'n jong skeidsregter, het hierdie liedjie self geskryf en uitgevoer. Dit handel oor sy grootwordjare in 'n kinderhuis en die pad wat hy tot dusver gestap het.

Bokke het ‘by plan gehou’ – Koen
Louis Koen, hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, sê hy is geweldig trots op die span se prestasie en hul kwalifisering vir die Wêreldbeker in 2025.

Dakar - 19 Januarie 2024
Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele en Stephie Vetter van die Southern Africa Dakar Group hou ons op die hoogte van wat in die Dakar-tydren gebeur en hoe dit met ons Suider-Afrikaanse deelnemers gaan.

Dakar - 18 Januarie 2024