Saai skud kop vir sentralisering van kospakkies aan armes

Loading player...
Die landbou-organisasie, Saai, wat hom toespits op familieboerderye raai boere aan om nie surplus kos deur regeringskanale aan behoeftiges, tydens die nasionale grendelstaat weens die Covid-19-pandemie, te versprei nie. Dr. Theo de jager, voorsitter van die direksie van Saai, sê dié organisasie het sy kop geskud vir die regering se aankondiging dat voedselhulp gesentraliseer word met die regering aanstuur van sake. De Jager sê Saai het dit duidelik gestel dat hy nie gaan toelaat honger behoeftige gesinne , tydens die nasionale inperkingstydperk, van kos ontsê word nie, indien kos deur die regering versprei word nie. . Daar is té veel vraagtekens oor die regering se hantering daarvan. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met De Jager gepraat...
5 May 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min