Landbou dra by tot ekonomiese groei, maar ekonomie moet op koers kom

Loading player...
Landbou sal voortgaan om ‘n bydra te lewer to ekonomiese groei in Suid-Afrika, maar daar sal met groot dringendheid gekyk moet word om die land se ekonomie in volle swang aan die gang te kry. Dit is volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, wat meen landbou is 'n produserende sektor in terme van vleis, grane en wol wat plaasvind en wanneer dit verhadel word vind daar ekonomiese groei plaas, omdat meer ekonomiese aktiwiteite plaasvind. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jansen gepraat…
17 May 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min