Senwes stel projek bekend om gemeenskappe in nood met mieliemeel te verskaf

Loading player...
Senwes het met trots sy Agri Value Chain Food Umbrella projek bekendgestel. Francois Strydom, groep uitvoerende beampte, sê die nood waarin gemeenskappe verkeer weens kostekorte weens die Covid-19-pandemie is oorweldigend. Daarom wil dié agribesigheid. wat in die voedsel- en vesel waardetketting is hulp verleen aan gemeenskappe. Boere wat steunpilare is as dit by voedselsekerheid kom kan vrywille skenkings van mielies tot dié projek maak, waarna die waarde daarvan omgeskakel word in witmielies. Boere kan enige van hul produkste hetsy dit vleis of mielies beskikbaar stel, en selfs geldelike skenkings maak. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Strydom gepraat....
25 May 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min