#Covid19 Regering besef rol van landbou, grondhervorming kan moontlik anders benader word

Loading player...
Die fokus op grondhervorming en meer spesifiek die onteiening van eiendom sonder vergoeding het ietwat afgeneem weens die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika. Dr. Piet Croucamp, 'n politieke-ontleder aan die Noordwes-Universiteit (NWU) sê dit kan toegeskryf word aan die feit dat daar nie 'n volle sitting van die Nasionale Vergadering nou plaasvind nie. Hy meen egter die ANC besef met die Covid-19-pandemie dat landbou 'n baie belangrike rol speel. Croucamp meen dit kan daartoe bydrae dat die regering moontlik anders na grondhervorming later kan kyk. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
26 May 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min