Joseph du Plessis Agri-Uur 29 Mei 2020

Loading player...
Talle boere in somergraanproduksie-gebiede in die sentrale deel van Suid-Afrika is hard aan die werk om hul oeste te stroop. Joseph du Plessis, van die Locklore gemengde-famielieboerdery by Schweizer-Reneke in Noordwes, sê dit is sover 'n geseënde seisoen ten opsigte van gunstige klimaatstoestande. Hy sê dit het goed gereën en hulle kon vroegtydige binne die optimale plantvenster hul somergewasse aanplant. Du Plessis sê buiten die boerde se veevertakking plant hulle mielies, sojabone, katoen en sonneblom aan. Hy het het al twee weke gelede begin om sy mielieoes te stroop... OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
28 May 2020 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min