Agri SA soek nou spoedig uitsluitsel oor patrollering van gebiede #Covid19

Loading player...
Agri SA is positief dat die polisie op 'n hoë vlak spoedig uitsluitsel sal verskaf oor die patrollering van

andelike gebiede deur plaas- en buurtwagte. Dit kom nadat dit nie tydens die Covid-19-inperkingsregulasies op vlak 5 en vlak 4 toegelaat is nie. Tommie Esterhuyse,voorsitter van landelike veiligheid by Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid, sê patrollering kan wel op vlak 3 van die inperking geskied, maar slegs deur boere selfs op hul eie plase. Hy meen dit is egter steeds onvoldoende, veral weens 'n styging in diefstal en meer spesifiek veediefstal op plase. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepaat.
4 Jun 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min