Private landboukollege bied virtuele opedag aan

Loading player...
Die Peritum Agri-instituut in Bloemfontein bied vandag 'n virutele opedag vir voornemende landboustudente aan.Odette Shepperson, bemarkingsbestuurder van dié instituut sê die private landboukollege spesialiseer in landbouopleiding en bied 'n nasionale diploma vir diereproduksie en plantproduksie aan, wat hoogs praktiese opleiding insluit.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat...
4 Jun 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min