NWKV: Wolbedryf nou goed op dreef

Loading player...
Die Nasionale Wolkwekersvereniging, (NWKV) sê die wolbedryf is goed op dreef en die meeste produsente begin nou hul voete in terme van die lewering van wol vind. Dit kom nadat die meeste bedrywighede in dié bedryf tydens die begin van die inperkingstydperk nie toegelaat is nie. Dié NWKV se algemene bestuurder, Leon de Beer, sê daarmee saam staan dié wolseisoen einde se kant toe. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
7 Jun 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min