Johann Breytenbach, sambreelligaam vir brandverenigings in Vrystaat

Loading player...
Grasbrande hou dié brandseisoen 'n groot gevaar in vir die Vrystaat. Dit is weens die veld se lading wat hoog is. Weiding en grasveld is ook welig. Daarmee saam wil dit voorkom of die brandseisoen ook reeds aangebreek het in die Vrystaat. Dit nadat verskeie van dié brande verlede week met die koufront, wat vanaf die Kaap oor die binneland inbeweeg het, gewoed het. Johann Breytenbach, die algemene bestuurder van die sambreelliggaam vir brandverenigings in die Vrystaat, sê hierdie weerstoestande gaan gepaart met sterk wind wat dit moeilik en gevaarlik maak om grasbrande te blus. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Breytenbach gepraat..
14 Jun 2020 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min