Georganiseerde landbou in die Noord-Kaap neem standpunt in oor uitvoer van diere

Loading player...
Agri Noord-Kaap en die Rooivleisprodusente-organisasie in dié provinsie het sy posisie en standpunt rondom die uitvoer van diere per skip na die buiteland vir slagdoeleindes duidelik beklemtoon. Agri Noord-Kaap se pres. Nicol Jansen sê in 'n video-opname daar is wanpersepsie met betrekking tot dié situasie. Daarmee saam sê Johan van der Colff, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, RPO, in dié provinsie, dié organisasie is geensins gekant teen die uitvoer van lewende diere per skip nie. Dit plaas geld in plaaslike produsente se sakke. Hier is van der Colff...
16 Jul 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min