Agri Uur 20 Julie Rene van der Westhuizen

Loading player...
Grainfield Chickens by Reitz in die Oos-Vrystaat (GFC) het die gesogte 20 Keys-internasionale eerbewys vir uitnemendheid ontvang. Dié gevestigde pluimvee-abbatoir neem nou leiding ten opsigte van die verbetering van sy gehalte. René van der Westhuizen, 'n bedryfsingenieur by GFC, wat in 2010 onder leiding van die eeue-oue onderneming VKB gevorm is, sê dit is 'n stelsel vir aaneenlopende bedryfverbetering deur die betrokkenheid van almal in 'n organisasie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat...
19 Jul 2020 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min