Agri-Uur René van der Westhuizen Grain Field Chickens

Loading player...
Grain Field Chickens het hard gewerk vir gesogte eerbewys
Die gevestigde pluimvee-abbatoir, Grain Field Chickens (GFC), in Reitz in die Oos-Vrystaat het aan streng vereistes voldoen om die gesogte 20 Keys-internasionale eerbewys vir uitnemendheid te ontvang. René van der Westhuizen, bedryfsingenieur by GFC, sê dié maatskappy is op talle vlakke ge-evalueer en teen wêreldklas organisasies gemeet. Dit was om seker te maak GFC fokus daarop om aaneenlopende bedryfverbetering reg toe te pas. GFC is in 2010 gevorm onder leiding van VKB en met dié eerbewys is GFC nou die eerste hoender-abbatoir in die land wat dié eerbewys ontvang het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het verder met Van der Westhuizen gepraat...
20 Jul 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min