Agri-Uur 28 Junie Dr. Dirk Strydom

Loading player...
Plaaslike prys van graan onder druk weens oorskot in die wêreld
'n Oorskot van graanvoorraad in die wêreld is nie goed vir die plaaslike bedryf nie. Dr. Dirk Strydom van Graan SA (GSA) meen as die groot Suid-Afrikaanse graanoes wat dié seisoen verwag word, met 2017 se oes vergelyk word is dit nie op dieselfde vlak nie. Dit word aan toenemende verbruiksyfers toegeskryf. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...

(VIR DIE WEB: Die vorige jaar was daar 'n rekord verbruiksyfer gewees en vanjaar lyk dié syfer ook goed. Daarmee saam is Suid-Afrika se uitvoer na Afrika goed en dit ondersteun pryse. Die baie koringvoorraad wat in die wêreld beskikbaar is plaas dus druk op die hele plaaslike geldelike sisteem en op marges, omdat SA se pryse afhang van wat in die internasionale mark plaasvind. Dit is die situasie, omdat Suid-Afrika meeding in die internasionale mark en dit kom daarop neer dat plaaslike pryse onder druk is.
27 Jul 2020 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min