Agri-Uur 28 Julie Nicol Jansen

Loading player...
Regering gee nie om vir die bewaring van die grondbodem nie, sê #AgriNoordKaap
Die regering se besluit om die klassifikasie van droogte as 'n nasionale ramp te herroep het baie kritiek uit landbougeledere ontlok. Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, sê dit is onverantwoordelik van die regering en kom daarop neer dat die staat nie die bewaring van die grondbodem in ag neem nie. Hy sê dit is daarom belangrik om na die oorsprong van 'n rampverklaring en droogtehulp te let.

Hier is Jansen...
27 Jul 2020 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min