Agri-Uur Nicol Jansen

Loading player...
Vaalharts-gemeenskap eis geen borgtog vir Vaalharts-moordverdagtes
Die gemeenskap van Vaalharts en omliggende gebiede trek vandag by die landdroshof in Hartswater saam wanneer vyf verdagtes, waaronder 'n vrou, verskyn in verband met die moord op die Brand-egpaar, Danie en Breggie, en hul dogter Elzabie. Die Brand-gesinslede is Sondag in hul huis op 'n kleinhoewe in die Magogong-gebied naby Hartswater in die Vaalhartsbesproeiingskema aangeval en ontvoer. Elzabie se liggaam is eerste in 'n beboste gebied naby Taung in Noordwes gekry. Van die verdagtes het die plek waar hulle haar liggaam gelos het aan die polisie uitgewys. Haar ouers se liggame is Maandagmiddag gevind. Dit was nie ver van die plek waar Elzabie se lyk dieselfde dag in die vroeë oggendure gekry is nie. Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, sê die gemeenskap gaan sigbaar wees en aan 'n protesaksie deelneem in 'n poging om die verdagtes agter tralies te hou. Hier is Jansen...
29 Jul 2020 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min