Agri-Uur 3 Augustus Roy Jankielsohn

Loading player...
Kommersiële boere kan nie skuld kry vir alles wat skeefloop nie, sê Vrystaatse DA
Die gewone politieke retoriek, soos talle in die ANC kwyt raak, is in die Vrystaat se aangepaste landboubegroting gebruik. Roy Jankielsohn, DA-LPW en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse wetgewer, sê daar was nie veel veranderinge in die LUR van landbou en landelike ontwikkeling in die Vrystaat, William Bulwane, se meer as R712, miljoen begroting nie. Hy sê Bulwane se aanbieding was nie veel verskillend van die vorige jaar se landboubegroting nie, en geld word weer aan dieselfde projekte verskaf. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
2 Aug 2020 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min