Virtuele NAMPO Oesdag reëlings goed op dreef

Loading player...
Christal-Lize Muller gesels met Toit Wessels, assistant bestuurder bemarking en Nampo, oor Graan SA se Nampo Oesdag wat volgende maand vir die eerste keer in ‘n virtuele formaat aangebied word.
17 Aug 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min