Beplan nou om voorkomend op te tree teen insekoordraagbare siektes

Loading player...
Hierdie tyd van die jaar kom daar min veesiektes voor, maar dit is steeds belangrik dat boere voorkomend optree. Dit is volgens die direkteur van Veearts Netwerk, dr. Danie Odendaal, wat sê die probleem is met insekoorgedraagde siektes wat in die lente, somer en herfs tydperk voorkom. Die situsuasie met betrekking tot siektes wat deur insekte en ook bosluise oorgedra word, verander vinnig sodra dit begin reën. Hy sê daar moet ook in ag geneem word dat die meeste insekoorgedraagde siektes virussiektes is, waarvoor daar daar geen doeltreffende behandeling is nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Odendaal gepraat oor voorkomingsmaatreëls en die belang van inentings teen dié siektes in beeskuddes...
27 Aug 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min