Die Veeplan-projek ​is waardevol vir produsente se kuddegesondheid

Loading player...
Die Veeplan-projek, waarby dr. Danie Odendaal, 'n bekende in veeartsgeledere, fokus op beplande gesondheid en produksiebestuur is baie belangrik, veral omdat siektebeheer in Suid-Afrika relatief buite beheer is. Odendaal, ook die direkteur van Veearts Netwerk, sê dié projek is van stapel gestuur in samewerking met Sussex-telers. Dit is daarop gemik om produsente sover te kry om nou saam met 'n kuddeveearts te werk. 'n Jaarlikse kuddegesondheidsprogram moet opgestel word, waarna die boere op 'n veeregister geplaas word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Odendaal gepraat oor dié projek...
31 Aug 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min