#AgriSA positief oor landelike veiligheid

Loading player...
Agri SA is positief oor die verandering wat nou ervaar word ten opsigte van landelike veiligheid in die land. Dié organisasie waarsku egter dat gemeenskappe in dié verband nie hul hoop op 'n onmiddellike verandering moet vestig nie. Hulle moet steeds waaksaam wees op plase en hulself voorberei op moontlike aanvalle of misdrywe. Dit kom nadat politici hulself vandeesweek in die Parlement sterk teen moorde en aanvalle op plase en kleinhoewes uitgespreek het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid, landelike veiligheid, gepraat...
2 Sep 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min