Agri-Uur 8 September Nicol Jansen

Loading player...
#Agrink pak uitdagings nasionaal aan namens sy lede

Die rol van 'n georganiseerde struktuur in landbou is nou meer as ooit tevore van groot waarde. Dit is noodsaaklik vir boere om deel daarvan te wees. So meen Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, wat glo dié organisasie en sy grondvlakstruktuur bied aan boere 'n idiale platform. Dit is veral van belang, omdat enkelinge in die bedryf voorheen hoofsaaklik benadeel is deur politici, swak dienslewering deur die openbare sektor en politieke retoriek. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jansen gepraat...
7 Sep 2020 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min