Agri-Uur: 25 September, Patrick Klaaste

Loading player...
Dwelmmisbruik, geweld en werkloosheid in gemeenskappe regoor die land bly steeds knellende kwessies. Die gemeenskapsaktivis in Upington in die Noord-Kaap, Patrick Klaaste, wil egter hierdie kwessies by die horings pak en ‘n groentetuin bou wat gemeenskapslede, veral jong kinders, uit die hande van geweld en dwelmmisbruik sal hou. Hier is Klaaste….
24 Sep 2020 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min