Agri-Uur: 28 September, Lise Roberts & Christel van Zyl

Loading player...
Ter viering van Wêreld Toerisme Dag wat jaarliks op 27 September plaasvind, het Plaas TV aanbieder op Youtube, Lise Roberts met Christel van Zyl - wat ‘n PhD in Toerismebestuur by die Noordwes Universiteit behaal het - gesels oor agritoerisme.Van Zyl het verduidelik wat presies agritoersime is en die navorsing wat sy gedoen het in die verband. Hier is Roberts en Van Zyl…
27 Sep 2020 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min